<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>62</tempo>
<time_sig>4/4 S023. Mute: 9, 10, 13, 14</time_sig>
<title>LB 239</title>
<lyrics>[V1]
.  C              G
 Jesus - Rots vir my geslaan
.Am              Em
 Laat my nie verlore gaan
. F              C
 U was self van God verlaat
. Dm               G
 Laat U lyding - sonder maat
.  C               G
 My tot heil wees en tot krag
. Am              Em
 Teen die sondeskuld en mag
.F                      C
 Want - ek self - wat kan ek doen
.Dm           G
 Om my sonde te versoen?

[C1]
.  C                G
   Sou my hart met ywer gloei
.  Am            Em
   Sou my trane ewig vloei
.  F             C
   Nog gebede, nog geween
.  Dm                  G   C    Em   Am F G
   Kan my red, Heer - U alleen. ..... ... ...

[V2]
. C                 G
 Leeg - net met my sondelas
.Am           Em
 Hou ek U verdienste vas
.F             C
 Ek kom om vergewing vra
.Dm             G
 U het ook my skuld gedra
.C               G
 U, geslaan tot Heilsfontein
. Am               Em
 Was my, Heiland, maak my rein
. F                 C
 Heer, my Rots, bo almal groot
.Dm              G
 Staan U vas in elke nood

[C2]
.  C              G
   Trou van mense kom en gaan
.   Am          Em
   Maar U bly onwrikbaar staan
.  F              C
   Ew'ge Rots, U laat ook my
.   Dm          G    C    Em   Am F G
   Veilig, ewig in U bly. ......  ... ...

[V3]
.  C              G
 Jesus - Rots vir my geslaan
.Am              Em
 Laat my nie verlore gaan
. F              C
 U was self van God verlaat
. Dm               G
 Laat U lyding - sonder maat
.  C               G
 My tot heil wees en tot krag
. Am              Em
 Teen die sondeskuld en mag
.F                      C
 Want - ek self - wat kan ek doen
.Dm           G
 Om my sonde te versoen?

[C3]
.  C                G
   Sou my hart met ywer gloei
.  Am            Em
   Sou my trane ewig vloei
.  F             C
   Nog gebede, nog geween
.  Dm                  G   C    Em Am
   Kan my red, Heer - U alleen ... ...

[B1]
.        F               G    C    Em Am
   Niks kan my red nie, U alleen ...
.        F               G         C    Em Am F G C
   Niks kan my red nie Here - U alleen ... .. .. ...</lyrics>
<key>C</key>
<aka>Jesus rots vir my gelaan</aka>
<author>Philip Moolman</author>
</song>